Verbeter die Leesbegrip van Leerders.
Bemagtiging van leerders met leesvaardighede wat hul leesbegrip sal verbeter.
Boodskap van die aanbieder
Les 1: Breë Doelstelling en Leeruitkomste
Les 2: Wat is Resiprokale Onderrig?
Les 3: Oorsig van die 4 Strategieë vir Resiprokale Onderrig
Les 1: Oorsig van die Fondament
Les 2: Steierwerk ("Scaffolding")
Les 3: Hardop-dink
Hardop-dink Aktiwiteit: Verduidelik stap-vir-stap aan iemand hoe u die volgende probleme gaan oplos.
Les 4: Metakognisie (Nadink oor jou Denke)
Metakognitiewe-aktiwiteit (Nadink oor jou Denke)
Les 5: Koöperatiewe Leer (Legkaart-metode)
Skedule vir die intervensie
Week 1: Oriëntering
FREE PREVIEWWeek 2: Direkte Onderrig van Voorspelling
Week 3: Direkte Onderrig van Verklaring
Week 4: Direkte Onderrig van Vraagstelling
Week 5: Direkte Onderrig van Opsomming
Week 6: Koöperatiewe Leer met die Ongelooflike Vier-kaarte
Waarneming van Resiprokale Onderrig-strategieë
Waarnemingsblad
Assesseringsvorm
Self-evalueringsvrae
Ongelooflike Vier-Kaarte
Addisionele Hulpbronne vir Opvoeders
Bedanking
Resiprokale onderrig verwys na 'n instruksionele, kognitiewe aktiwiteit wat plaasvind in die vorm van 'n dialoog tussen onderwysers en leerders oor segmente van die teks. Hierdie dialoog word as resiprokaal beskryf omdat elke leerder reageer op 'n ander. Hierdie interaksie kan tussen onderwyser en leerder of tussen leerders plaasvind, en hierdie proses sal voortduur totdat die leerders die rol van die onderwyser oorneem.
Bevindinge uit navorsing toon dat leerders se leesbegrip tussen 30% - 80% verbeter na slegs 10 tot 15 dae se onderrig van die 4 strategieë. Leerders sal begin verstaan wat hulle lees.
Die eksplisiete onderrig van leesbegripstrategieë sal leerders help om van Leer na Lees (Grondslagfase) na Lees om te Leer (Intermediêre Fase) te beweeg.
Hierdie keer gaan al vier die strategieë (Voorspelling, Verklaring, Vraagstelling en Opsomming) bewustelik aan leerders onderrig word.